Ek werk saam met Louw Venter en Joey Rasdien op kykNET as "Madam Speaker" in die nuwe TV reeks, Parlement Parlement.

kykNET is ’n topgehalte-televisiekanaal wat kykers boei met inspirerende stories en skitterende vermaak in elke genre. kykNET is beskikbaar op DStv kanaal 144.